Reuse inspuiting vir landbou in die Noord Kaap

Reuse inspuiting vir landbou in die Noord Kaap

Leidende firma open deure plaaslik. Die uiters geharde Kverneland en ander leidende name in die implement bedryf vestig nou ‘n groot sentrum onder die vaandel van Jupidex in Kimberley.  “Ons het toenemend ondervind dat boere nie bewus is van die uitgebreide reeks en dienste wat Jupidex bied nie omdat plaaslike handelaars net beperkte voorraad aanhou. Read more about Reuse inspuiting vir landbou in die Noord Kaap[…]

Developing a precision farming system in South Africa

Developing a precision farming system in South Africa

Every step in a measured approach to precision farming is proving beneficial to this operation in Northern KwaZulu-Natal.  Koot Smit grows 1,000 hectares of crops on his farm, ‘E J P Smit Boerdery’ in the Vryheid district in South Africa, with two thirds maize and one third soya beans on a rotation. Autosteer accuracy. -PhotoRead more about Developing a precision farming system in South Africa[…]

Jupidex (PTY) Ltd Pietermaritzburg – Baler Dag Bothaville – 27 Mei 2016

Jupidex (PTY) Ltd Pietermaritzburg – Baler Dag Bothaville – 27 Mei 2016

Daar was ‘n baler dag gehou die 27ste Mei 2016 in die Bothaville omgewing, om te sien wie van die baler fabrikate “koning gaan kraai” van al die balers. Die kriteria vir die dag was as volg: Mielie reste is gebaal op besproeings lande. Daar is vir ‘n half-uur (30 minute) gebaal deur elke fabrikaatRead more about Jupidex (PTY) Ltd Pietermaritzburg – Baler Dag Bothaville – 27 Mei 2016[…]